 |
|
|
Sonja
Landsberg & Elmarie Snyman - ‘European Experience’ -
Trafalgar - 3 – 14 Junie 2008
Ek
het Postcard Moments op die web raakgeloop en was so
beïndruk met die webtuiste dat ek onmiddelik vir Mirinda
gekontak het. Ons het haar mal gemaak met al ons vrae,
maar sy het elkeen geduldig beantwoord en ek kon
agterkom dat sy werklik goed ingelig is.
Sy
het die toer bespreek en ons heeltyd op hoogte gehou van
al die verwikkelinge. Postcard Moments bied regtig ‘n
professionele, vriendelike diens aan kliënte en ek kan
beslis aanbeveel dat jy eers met Mirinda gesels voordat
jy jou volgende vakansie bespreek. Ek wens hierdie
maatskappy alle voorspoed toe vir die toekoms!!!
|
|
 |
|
 |
|
Mnr &
Mev Van Niekerk - Shandrani Mauritius - 6-13 May 2008
Ons kan nie vir jou genoeg dankie sê vir die
onvergeetlike wittebrood wat jy vir ons gereël het nie -
dit was fantasties!
Ons het elke oomblik geniet – Van die gasvryheid van die
plaaslike mense, tot die besondere hotel, die heerlike
kos, die aktiwiteite soos duik, seil, kayak, snorkel,
spa, ens, en die hele reis-plan wat jy vir ons bymekaar
gesit het.
Ons het jou goeie raad en foutlose reëlings baie
waardeer.
|
 |
|
Boonop het die feit dat die pakket alles ingesluit het
verseker dat ons nooit oor ons begroting hoef te
bekommer of iets nie kon doen a.g.v. kostes nie.
Dankie vir jou fyn detail waarmee jy hierdie
onverbeterlike vakansie vir ons gereël het - Ons kon nie
vir ’n meer perfekte wittebrood vra nie.
Deur al jou projekte kan ’n mens jou passie,
sorgvuldigheid en jou spesiale “touch” sien – waarvoor
meer kan ’n klient vra?
|
|
 |
|
Mnr &
Mev Roux - China - 12-26 April 2008
Dankie vir jou diens met weereens `n amazing uitstappie!
Hotelle was beter as oortreffend en ons kon jou enige
tyd van die dag opspoor in verlore china tyd. Ons sal
weer en weer postcard moments saam met jou hê!!!
|
 |
|
 |
Flight Centre`s Gree Air-Conditioners - Movenpick
Mauritius - 14 - 21 March 2008
Mirinda has a wealth of information & advice on travel &
she has always been a reliable & effiecient in assisting
me book my incentive / conference groups abroad.
She has assisted me on numerous tenders & is always
going the extra mile.
I shall definitely continue to recommend & use her
services. The Mauritius Incentive went smoothly in the
co-ordinating & planning and she is already assisting me
on my next one... |
|
 |
|
 |
|
Fritz
& Esta Schulz - Vienna, Prague and Budapest - 18
Februray 2008
Thank
you so very much for the wonderful trip that you
arranged for our honeymoon. Your recommendations in
relation to the destinations were superb and all of the
accommodation surpassed our wildest expectations.
We
can and will most certainly recommend your services to
anyone.
|
 |
|
 |
|
Kuifie & Inge Britz - Le Cannonier Mauritius - 27
Januarie 2008
Hiermee wil ek jou net bedank vir die wonderlike
wittebrood wat jy vir my en my vrou gereel het. Dit was
met uiterste proffesionaliteit gedoen. Jou gereelde
opvolgwerk het my heeltemal gerus gestel oor die
wittebrood. En hoe wonderlik was die wittebrood nie!!
In vandag se wêreld is goeie kliente verhoudinge van
uiterste belang om ‘n sukses van enige besigheid te maak,
en daarvoor gee ek jou 10/10.
Wees versker dat ek vele mense na jou sal verwys, want
dit is ‘n ongelooflike gevoel om te weet dat jy nog
deur sekere van jou kliente op hul hande gedra word.
Baie baie dankie!!
|
 |
|
 |
|
Thea & Regardt Erasmus - La Pirogue Mauritius - 14-24
Januarie 2008
Ons het lank gevat om te
besluit na watter hotel in Mauritius ons moet gaan en na
baie navorsing het ons op La Pirogue besluit. – wat ‘n
paradys!!!
(Die foto’s op die
internet wys regtig nie hoe mooi dit werklik daar is nie)
Dit was die beste besluit ooit!
Vandat ons daar
aangekom het, is ons soos royalty behandel!
|
 |
|
Een van die
hoogtepunte was my man se verjaarsdag waar hul vir ons ‘n
romantiese private bonfire ete op die strand gehou het – 4
gang ete, ons eie waiter & ‘n verjaarsdagkoek. Ongelooflik!Dan
was daar nog al die cocktails, pizza, pannekoek, stunning
aandetes, onbeskryflike mooi strand & memories to last a
lifetime!
Om als te kroon het
daar absoluut niks verkeerd geloop nie – danksy Mirinda!
Sonder haar sou die reelings definitief nie so glad verloop
het nie!
Baie Dankie vir al die hulp om
ons honeymoon so spesiaal te gemaak het!
|
|
 |
|
Matthys & Lillian Maree - Weskus - 3 Januarie 2008
Dankie vir alles. Alles was
baie mooi en baie lekker! Aquila was baie nice het die
jaquzzi baie geniet!
Langebaan was weer vreeslik modern en baie nice ontvang
en baie mooi kamer. Baie geniet daar. Paternoster was
baie mooier as wat ons gedink het! Dit was die mooiste
van al die plekke. Kamers ook vreeslik modern! Mooi
uitsig. Dankie vir jou reelings.
|
 |
|
 |
|
Vacation Trip Sophy & Tsepo Moumakoe - Egypt Trafalgar
Tour - 29 December 2007
I am
speechless we had a fantaboulous time, Trafalgar was
great they were very professional took care of us to the
last minute. Thanks for your advice about booking the
extra night. You were right Egypt is something man ,to
sum it up It was an experience and a half. Will
definitely use your services again. Egyptian Experience:
29 December 2007 – 06 January 2008
It
was an awesome experience. Everything was well organised.
The hotels we stayed in were perfect and the food was
out of this world.
|
 |
|
The
ultimate for us were the Pyramids and the Nile Cruise.
We had the most wonderful tour guide. He was very
professional and courteous. He gave us a true Egyptian
Experience. Thanks Mirinda for the
tips and insight info about Egypt.
Thanks to Mirinda Carstens from Postcard Moments for
organising the trip for us.
|
|
 |
|
Naas
& Marlene Du Toit - Le Cannonier Mauritius - 17 Desember
2007
Lui-lekker dae langs die strand, snorkel, “catamaran
cruises” en quid bike toere.
Na al die stress van die troureëlings en die amper
hartstilstande oor die blomme en drapering, was dit
lekker om net te gaan relax in Mauritius.
Vandat ons
opgestuig het in Johannesburg tot ons weer op eie bodem
was, was ‘n droomvakansie.
Baie dankie aan Mirinda – jou keuse op die hotel was
perfek. Die Le Cannonier Hotel kan definitief aanbeveel
word, dit is ‘n pragtige, stil hotel. En die hot stone
massering is ‘n definitiewe moet!!!!!
|
 |
|
 |
|
Mnr &
Mev Carstens - Mapenzi Beach Club Zanzibar - 15 Desember
2007
Dankie vir `n wonderlike vakansie in Zanzibar en al jou
reelings. Die dagtoer Jozani toe was `n hoogtepunt,
Mapenzi Beach Club was fantasties en die kos uit die
boonste rakke.
Dankie vir al jou hulp met die Visas en al die raad. Ons
toer sommer binnekort weer saam met jou!
|
|
 |
|
Ward and Kranti Milliard - Cape Town - 4-10 December
2007
We
really enjoyed the Portswood. The staff was very
courteous and very helpful to our needs. The food was
fine and service good. Next time I would go for twin
beds as the room was small but adequate.
All in all we
felt well taken care of and they were nice enough to let
us keep our room until 4pm the day we left. I liked the
location and we would definitely stay there again. I
Really rate them well on customer relations. They made
us feel very much at home.
|
 |
|
We had a wonderful time in Cape Town. We met so many
fine people doing great work. We managed via a friend to
get bookings to Robin Island. We also got into the
townships and all around the area with Dawie the man who
set up the Desmond Tutu lunch. Expect to see us down
there again.
all the best. Thanks for you help in getting us settled.
Best wishes,
Ward
|
|
 |
|
Jacques & Tanya Nel- Le Cannonier - 17- 25 November 2007
We didn’t
have an exact idea of where we wanted to go on our
honeymoon. We contacted Mirinda and she sent us numerous
quotes and also very honest advice. We appreciated that
she wasn’t just trying to make a sale on the most
expensive package but wanted to make sure we booked a
holiday that fit our budget and was exactly what we were
looking for. I can honestly say that she catered to our
needs perfectly. We didn’t have to worry about a thing
from the moment we stepped on the plane to the moment we
got back. Thank you, and we can definitely recommend
Postcard Moments for the perfect honeymoon!
|
 |
|
 |
|
Faye
and Warren Matthee- Kuredu Maldives - 5-14 November 2007
Just a little note to say
thanks so much for arranging our honeymoon to the
Maldives for us - it was absolutely fantastic! Kuredu
island was like something out of a story book, we loved
every moment.
We want to go back!!
Apart from the many hours of relaxing that we did
sipping cocktails and watching the sunsets, we also did
some amazing snorkeling, swam with wild turtles
out in the beautiful azure ocean and saw the MOST
AMAZING coloured fish, just stunning!
|
 |
|
Thanks again for
arranging everything for us, it was a very special trip
that will live in our hearts and memories forever x
Love and best wishes,
Warren and Faye
|
|
 |
|
Phoenix Dance Studio - 2-5
November 2007 (28 pax)
Thank-you to
Postcard Moments for all the assistance with our dance
tour to Cape Town November 2007!
We look forward to working with you in the future!
Candace Kentridge- Phoenix Dance Productions
|
 |
|
 |
|
Group Conference - Club
Makokolo- Malawi- Smith Medial Group- September 2007
Mirinda is always friendly,
hospitable, professional & goes the extra mile.
I shall endeavour to continue working with her &
Postcard Moments as her knowledge and efficiency is
phenomenal.
The conference booking to Club Makakola in Malawi on the
23 - 26 Sep 2007 was organised well & everything ran
smoothly. The clients enjoyed the venue's wholesome
food, courteous staff and the beautiful lake Malawi.
Thanks Mirinda
Paulette Leong- Project Manager
Flight Centre Head Office
|
 |
|
 |
|
Wittebrood- Shandrani
(Mauritius) - Du Bruyn en Lezanne Jonker - September
2007
Ons wil graag vir Mirinda
Carstens van Postcard Moments bedank vir ons
ongelooflike wittebrood.
Dit is werklik 'n vakansie wat
ons nooit sal vergeet nie. Vandat ons geland het in
Mauritius was alles perfek. Ons het geweet presies
waarheen om te gaan en almal was baie behulpsaam. Die
hotel is asemrowend en jy voel sommer dadelik tuis as jy
verwelkom word met 'n cocktail.
Die kamers is stunning en
baie goed toegerus met alles wat jy nodig het.
|
 |
|
Die strande en swembaddens is prentjie mooi, en met 'n
cocktail in die hand kan jy niks anders as om dit te
geniet nie. Die serenity pakket, wat alles insluit, is
verseker die moeite werd. 'n Mens weet later nie meer
wat om te eet of te drink nie, want daar is soveel
keuses. 'n Mens het omtrent nie kontant nodig nie. Die personeel by die hotel
is ongelooflik vriendelik en noem jou sommer later op
jou naam. Ons het selfs vir 'n paar van hulle Afrikaans
geleer. Daar was elke aand 'live entertainment' en niks
verhoed jou om 'n paar draaie op die "dansbaan" te maak
nie.
Die spa is 'n wenner, veral
die nek en rug massage. Vir die wat hou van
watersport, dis net die plek vir jou. Van snorkel,
kayak, seil, tot waterski en tube ry. Ons sal verseker dit
aanbeveel vir enige iemand wat 'n onvergeetlike wittebrood
wil hê of vir enige gesin wat 'n week op 'n eksotiese
eiland wil spandeer.
Weereens dankie aan
postcard moments vir al ons reelings. Alles is perfek
gedoen.
|
|
 |
|
Wegbreek - Parys - Mr en
Mev Roux - September 2007
`n Vriendin het my
aanbeveel om Postcard Moments te kontak met die
reelings van ons Parys wegbreek nadat sy onverbeterlike
diens ontvang het van Mirinda Carstens. Sy was van die
eerste oproep tot die laaste vaarwel ongelooflik
hulpvaardig, en het my altyd laat voel dat ons baie
spesiale aandag kry. Die trippie het vlot verloop, en
alles van die toer deur Parys se strate tot die Seine
bootrit en natuurlik Moulin Rouge was onverbeeterlik.
Ons wil uit ons harte dankie se vir Mirinda en haar span
dat hulle Parys vir ons onvergeetlik gemaak het, en die
hoofpyn uit vakansie reelings gehaal het.
Goeie werk en uitstekende
diens!
|
 |
|
 |
|
Self
Drive Holiday to Club Makokolo and Cardosa Hotel -
McDonalds and Van Niekerks - August 2007
Mirinda
Carstens from Postcard Moments arranged our
accommodation in August 2007 at Club Makokola on Lake
Malawi and the Cardoso Hotel in Maputo.
Club Makokola
could quite easily have been a venue on a tropical
island with white beaches, palm trees and 'n pristine
swimming pool.
The cuisine as well as the service were
superb.
|
 |
|
Having
travelled a long day we arrived at the Cardoso Hotel
exhausted only to find a luxurious room awaiting us with
friendly and efficient service.
I would
strongly recommend Postcard Moments to assist you with
your travel arrangements.
Marietjie Mc Donald and Eddie Mc Donald
|
|
 |
|
Honeymoon - Kani - Hannes
Reyneke - June 2007
Dit was presies wat ons nodig gehad het! Die eilande is
uitstekend en jou besigheid se naam absoluut gepas! Die
uitdrukking op my vrou se gesig toe ons land, kan
boekdele spreek. KANI was onverbeterlik!! Van die kos,
drankies, cocktails … die lys hou aan en aaaaaan. Ek sal
dit vir enige persoon aanbeveel. Die feit dat alles
ingesluit was gee mens ‘n heerlike gemoedsrus en help
natuurlik om die ekstra vetjies aan te sit vir die
winter in SA. Die weer was perfek, selfs geduik en
ge’spa’!
Ons sal graag in persoon wil dankie sê!
Onoortreflik!! |
 |
|
 |
|
Honeymoon - Malta - Sarel
Holtzhausen - June 2007
I was looking for an out of the
ordinary Honeymoon experience and Mirinda put together a Malta
package for me. It was all I was looking for and more. The
islands were beautiful, with enough sights and restaurants to
keep us busy for longer than we had time.
The travel and accommodation
arrangements were all in place and run like clockwork.
All we had to worry about
was enjoying our honeymoon.
|
 |
|
The package was structured so we
could see all of the islands in the two weeks available; it
even included a sunset cruise which was definitely one of the
highlights.
The trip exceeded all our
expectations and left us with memories, photos and stories to
last a lifetime. Thank you!
|
|
 |
|
Wittebrood - Le
Coco
Beach - Hans Greyling April 2007
Ek wil jou net graag baie bedank, vir al jou hulp met ons "Honeymoon" reelings.
Alles was perfek, en ons was regtig baie beindruk met die fasiliteite by "Le Coco Beach". Van die oomblik wat ons geland het, was alles gereel en het ons presies geweet wat om te doen, en waarheen om te gaan. Dit was regtig 'n belewenis om vir 10 dae net terug te sit, en so veel coctails as moontlik te drink!
Jy het ons regtig baie gehelp, veral toe ek my reelings 'n week voor die tyd verander het.
|
 |
Dankie dat jy gehelp het om ons "honeymoon" so spesiaal te maak, en dat deur al die laaste trou reelings, ek nie vir 'n oomblik bekommerd was oor die reelings nie. Dit was 'n groot verligting om te weet dat jy presies geweet het wat ek wou he, en dat jy dit so kon reel.
|
|
 |
|
Honeymoon – Garden Route
- Christa Dowd- February 2007
Mirinda Carstens from Postcard Moments planned our
Garden Route honeymoon for us and it was an absolute success. The accommodation she chose was ideal and all our arrangements ran smoothly. This further included our airline tickets, our rental car and activities as well. Mirinda took out any hassle we might have encountered and made it an experience to remember. Thank you Mirinda!
|
 |
|
 |
|
Group Tour - Peru and Bariloche - Machel Streicher- Travel @ The Willows January 2007
We have made a group booking to South America with Mirinda in December/January 2007. She was very knowledgeable regarding the countries visited and could give us a lot of very useful travel advice. The clients were very impressed with the standard of accommodation and other travel arrangements and the efficiency with which the booking was carried out.
Postcard Moments is truly a "one stop travel shop" where we could book everything from accommodation, transfers, day tours, busses , rail and flights. Mirinda - thank you for all the trouble you went to make this booking run smoothly , and I will definitely recommend you for your knowledge and efficiency.
|