Mr & Mrs De Beer – Maldives – Meeru Island- 14 March 2011

Thank you so much for making our honeymoon an unforgettable experience.
We will never forget the people of Meeru Island in the Maldives. They were so friendly and helpful during our stay! The Jacuzzi villas on the stilts is definitely a must for all newlyweds!
I don’t know how you did it, but we were treated like the King and Queen of England!

We hope to go back for our anniversary in a few years time, and will contact you for all our future travel arrangements!!!

Thank you again!


Mr & Mrs Pelzer – Mauritius- Tamassa – 9 November 2009


When we started planning for our honeymoon, we looked at various places and people. We treid to plan our own honeymoon, but could not get what we were looking for.
At the wedding expo we met Mirinda and immediately realized that she was on top of her game!!!

Mirinda planned our honeymoon to Mauritius. Long before the date of departure we received all the documentation and necessary information.
We had absolutely no problems with the travel form and to Mauritius. Everything was carefully planned.
We can with all honesty say that using Postcard moments (Mirinda) was the best decision we ever made.
To anyone planning a honeymoon or vacation use Postcard Moments…You won’t be sorry!!!!!

If we ever want to get away for a holiday of special occasion, we will call the one that knows best…Mirinda

Thanks a million


Mnr & Mev Eagar – Mauritius – Le Cannonier – 25 April 2009


Dit was ongelooflik!! Ons het die lekkerste tyd ooit gehad, dis net te kort – Hulle moet die pakkette vir tenminste 10 dae maak.
Ons het alles daarvan geniet – veral die kos en cocktails.
Maar ooooh ons het dit soooo baie geniet. Het ‘n baie nice kamer gehad waar ons die see / spa / swembaddens en bar kon sien van ons stoep af, en dit was toe
‘n grondvloer kamer. Ek moet erken daar is niks wat ek sou verander het nie – ons het heerlike weer gehad – vrek warm gewees.

So ek moet vir jou baie dankie sê vir al jou hulp en moeite met die reëlings – Ons het dit regtig vreeslik baie geniet en dis te danke aan jou hulp en baie baie geduld!!

Familie Ryneke – Mauritius- Le Pointe de Cannonier- 11 April 2009

Dit was fantasties!!! Ek sal dit verseker aanbeveel! Ek dink die enigste negatiewe ding is die geld wat ons betaal het vir die Baby Petite Club. Hulle kan glad nie Afrikaans praat nie m.a.w. hulle kon nie my 2 jarige klein seuntjie verstaan nie en hy kon hulle ook nie verstaan nie - en hy wil verstaan word! Die gevolgtrekking was dus dat hy presies
3 minute by hulle gekuier het toe gaan soek hy sy Ma en Pa! Dit was die einde van Baby Petite Club! Ek dink nie ek sal dit aanbeveel vir Afrikaanse kinders onder die ouderdom van 4 jaar nie.

Die res van die vakansie was heerlike, sorgvrye dae op n lieflike strand met n beautiful plat blou see waar jy swem tot jou tone rimpels kry. Die watersport was fantasties! Ons het geparaseil en met die sub-scooter onder die see rondgejaag, met die kano's geroei, seiljag gery en natuurlik Jacobus se gunsteling was die tube agter die boot!

Die swembad en atmosfeer rondom die swembad was ongelooflik, selfs daar het ek gesukkel om Jacobus uit die water te kry. Die mense is ongelooflik - nie net by Club Med nie maar ook in Grand Baie en in Port Louis. Ek is mal oor die atmosfeer in Mauritius oral oor is n vriendelike positiewe atmosfeer en die strate is skoon en netjies.

Ek en Pierre het natuurlik die Thai-masering ding sommer 2 keer gedoen - dit was wow!

Laaste maar definitief nie die minste nie was ons kamer! Ons het by ons deur uitgestap en 20 tree oor die grasperk, voor ons kamer, gestap tot op die strand. Dit was baie spesiaal.

Ek kan jou verseker ons sal weer teruggaan en van al die eilande waar ek al was is Mauritius die ene wat jy nie mag mis nie!

Baie, baie dankie vir jou groot aandeel in ons heerlike vakansie! Jy is n ster!

Mnr & Mev Bothma – Mauritius – Tamassa 12 Oktober 2008

Ons wittebrood was ongelooflik lekker, is soos konings behandel.
Die weer was ook baie lekker gewees. Albei van ons is mooi bruin gebrand. Elke dag sonskyn gehad, Donderdag was bietjie bewolk asook gereën.Darem nie aanhoudend nie, net 'n vinnige bui.

Die diens van die hotel was uitstekend, ons het regtig gerus. Baie Dankie vir alles!

Mr& Mrs Mikhall Eastman- Mauritius – Clubmed- Albion 28 Feb 2009

We did our booking for our honeymoon through Mirinda Bosman. We went to Clubmed (Albion) in Mauritius from 28 Feb 2009 to 7 March 2009. We were very satisfied by our holiday destination and would, if the opportunity arises, go again without any hesitation.


Sandra & William Nunes - Mauritius Le Cannonier - 23 September 2008

Thanks to Postcard Moments for making our honeymoon such a special memory - we had a great time without any hassles!!"

Will definitely recommend their services to anyone!


Marcel van Ryneveld - Maldives Kani -
21 September  2008

 
Ek het Postcard Moments raak geloop deur die Internet na 'n lang gesoek vir hulp. Ek het in die begin nie 'n clue gehad watse tipe wittebrood ek wil hê nie, en het meer as een agent gevra om vir my voorbeelde of idees te stuur. Mirinda was die een wat vele idees aan my voorsien het, waarvan een die Maldives was. Dit was defnitief die geld werd en ons het elke oomblik daarvan geniet. Die pakket het alle maaltye, drankies en snacks ingesluit so ons het behoorlik oorboord gegaan, en dit was fantasties. Die kos is heerlik, en die verskydenheid so groot - mens het gesukkel wat om te kies in die begin. Die personeel kom van regoor die wêreld ook en hulle gasvryheid was so gaaf dat my mond oopgehang het.
 

Daar was elke dag ook baie aktiviteite gereel vir die vakansie gangers, of mens kon ook net in die son lê en bak. Ons het ook bietjie probeer seiljag, kanoe en snorkel en op die ou end dit alles meer as een keer gedoen omdat dit so lekker is. Daar is ook 'n program weekliks waar mens op verskye 'excursions' kan gaan wat mens goed besig hou. Waneer dit reën, is dit verby in 20 minute en dan trek dit weer mooi oop, en ons het dit net 3 keer beleef waarvan 1 keer deur die aand was. Ek kan hierdie ondervinding vir enige iemand voorstel wat 'n unieke vakansie soek.

Baie dankie Mirinda vir jou vriendelike en profesioneele hulp wat jy verskaf het en vir die wonderlike pakket. Ek sal Postcard Moments vir enige persoon aanbeveel. Alle voorspoed,
Marcel van Ryneveld.


Braam & Dorothy Meij - Rio and Ille Gradne -
22 August 2008

Thank you very much for organising a fantastic holiday to South America.  We
had a stunning time both in Rio and on Ile Grande.
The posada we stayed in was quiet and had a beautiful view over the sea.
The logistics you organised went without a hick-up and we were welcomed with
such eagerness and enthusiasm everywhere we went.
 
We had a great time - thanx for your extra efforts!

 


St Stithian and St Mary's - London and Edinburgh Festival Drama Tour  - 11 - 22 August 2008

“We had a blast”- Tary Schreuder St Stithian Girls College

“We did have a fab tour - well organised and structured. I certainly never felt out there alone and unsupported. thanks for everything - you did a fantastic job” Jane Stobbs St Mary`s Girls College

UP Groep - Konferensie - Orlando – Junie 2008

Hiermee wil ons baie dankie se vir die wonderlike vakansie wat jy vir ons gehelp reel het!!.  Die vriendelike diens en al die administrasie.  Alles het perfek verloop en was uitstekend gereel!!

Ronel De Kock

 

 

 


Tsepiso Machele & Theresa Damon - Greece - 17 June 2008

Some postcard pics. That's why I'm going back in June.  Thanks for all the work, although we had a few mishaps, there always needs to be a few when travelling; that way you have more stories to tell.You made sure that we were looked after, the trip was organised and getting around proved to be very easy.The hotels as far as Greece goes were comfy, we discovered that the Greeks don't really do breakfast, but you can always get good food in Greece elsewhere.

Cheers to Greece and much more travelling!!!

 


Sonja Landsberg & Elmarie Snyman - ‘European Experience’ - Trafalgar - 3 – 14 Junie 2008

Ek het Postcard Moments op die web raakgeloop en was so beïndruk met die webtuiste dat ek onmiddelik vir Mirinda gekontak het.  Ons het haar mal gemaak met al ons vrae, maar sy het elkeen geduldig beantwoord en ek kon agterkom dat sy werklik goed ingelig is. 

Sy het die toer bespreek en ons heeltyd op hoogte gehou van al die verwikkelinge.  Postcard Moments bied regtig ‘n professionele, vriendelike diens aan kliënte en ek kan beslis aanbeveel dat jy eers met Mirinda gesels voordat jy jou volgende vakansie bespreek.  Ek wens hierdie maatskappy alle voorspoed toe vir die toekoms!!!
 


Mnr & Mev Vna Niekerk - Shandrani Mauritius - 6-13 May 2008

Ons kan nie vir jou genoeg dankie sê vir die onvergeetlike wittebrood wat jy vir ons gereël het nie - dit was fantasties!
Ons het elke oomblik geniet – Van die gasvryheid van die plaaslike mense, tot die besondere hotel, die heerlike kos, die aktiwiteite soos duik, seil, kayak, snorkel, spa, ens, en die hele reis-plan wat jy vir ons bymekaar gesit het.

Ons het jou goeie raad en foutlose reëlings baie waardeer.

Boonop het die feit dat die pakket alles ingesluit het verseker dat ons nooit oor ons begroting hoef te bekommer of iets nie kon doen a.g.v. kostes nie. Dankie vir jou fyn detail waarmee jy hierdie onverbeterlike vakansie vir ons gereël het - Ons kon nie vir ’n meer perfekte wittebrood vra nie.

Deur al jou projekte kan ’n mens jou passie, sorgvuldigheid en jou spesiale “touch” sien – waarvoor meer kan ’n klient vra?
 


Mnr & Mev Roux - China - 12-26 April 2008

Dankie vir jou diens met weereens `n amazing uitstappie! Hotelle was beter as oortreffend en ons kon jou enige tyd van die dag opspoor in verlore china tyd. Ons sal weer en weer postcard moments saam met jou hê!!!
 


Flight Centre`s Gree Air-Conditioners - Movenpick Mauritius - 14 - 21 March 2008

Mirinda has a wealth of information & advice on travel & she has always been a reliable & effiecient in assisting me book my incentive / conference groups abroad.

She has assisted me on numerous tenders & is always going the extra mile.
I shall definitely continue to recommend & use her services.  The Mauritius Incentive went smoothly in the co-ordinating & planning and she is already assisting me on my next one...


Cosmopolitan Projects - Londen - Maart 2008

Om in Londen vakansie te hou en om as ‘n groep in Londen te gaan werk verskil hemels breed van mekaar. Optimisties is ons span van 6 mense na ‘n Londen Property Investment Show toe om ons maatskappy te verteenwoordig. Ons tasse was swaar gelaai met al ons bemarkingsmateriaal (dit wat ons nie kon courier nie) maar niks kon ons onder kry nie. In koue Londen aangekom het ons heelwat uitdagings beleef wat die expo aanbetref, Postcard Moments het darem gesorg dat te midde van die werks uitdagings ons steeds Londen kon geniet.

Dankie Mirinda vir al jou reelings, wat foutloos en goed georganiseer was. Die hotel wat jy gekies het was naby die expo en het ‘n goeie diens en voortreflike ontbyt verskaf. Ook was alle vervoer reelings goed gereel en jy altyd net ‘n oproep ver weg indien ons jou benodig het.

Ons sal Postcard Moments verseker vir almal aanbeveel!!


Fritz & Esta Schulz - Vienna, Prague and Budapest - 18 Februray 2008

Thank you so very much for the wonderful trip that you arranged for our honeymoon. Your recommendations in relation to the destinations were superb and all of the accommodation surpassed our wildest expectations.

We can and will most certainly recommend your services to anyone.

 


Kuifie & Inge Britz - Le Cannonier Mauritius - 27 Januarie 2008

Hiermee wil ek jou net bedank vir die wonderlike wittebrood wat jy vir my en my vrou gereel het. Dit was met uiterste proffesionaliteit gedoen. Jou gereelde opvolgwerk het my heeltemal gerus gestel oor die wittebrood. En hoe wonderlik was die wittebrood nie!!

In vandag se wêreld is goeie kliente verhoudinge van uiterste belang om ‘n sukses van enige besigheid te maak, en daarvoor gee ek jou 10/10.
Wees versker dat ek vele mense na jou sal verwys, want dit is ‘n ongelooflike gevoel om  te weet dat jy nog deur sekere van jou kliente op hul hande gedra word.
Baie baie dankie!!
 


Thea & Regardt Erasmus - La Pirogue Mauritius - 14-24 Januarie 2008

Ons het lank gevat om te besluit na watter hotel in Mauritius ons moet gaan en na baie navorsing het ons op La Pirogue besluit. – wat ‘n paradys!!!

(Die foto’s op die internet wys regtig nie hoe mooi dit werklik daar is nie)

Dit was die beste besluit ooit!

Vandat ons daar aangekom het, is ons soos royalty behandel!

Een van die hoogtepunte was my man se verjaarsdag waar hul vir ons ‘n romantiese private bonfire ete op die strand gehou het – 4 gang ete, ons eie waiter & ‘n verjaarsdagkoek. Ongelooflik!Dan was daar nog al die cocktails, pizza, pannekoek, stunning aandetes, onbeskryflike mooi strand & memories to last a lifetime!

Om als te kroon het daar absoluut niks verkeerd geloop nie – danksy Mirinda! Sonder haar sou die reelings definitief nie so glad verloop het nie!

Baie Dankie vir al die hulp om ons honeymoon so spesiaal te gemaak het!
 


Matthys & Lillian Maree - Weskus - 3 Januarie 2008

Dankie vir alles. Alles was baie mooi en baie lekker! Aquila was baie nice het  die jaquzzi  baie geniet!
Langebaan was weer vreeslik modern en baie nice ontvang en baie mooi kamer.  Baie geniet daar. Paternoster was baie mooier as wat ons gedink het!  Dit was die mooiste van al die plekke.  Kamers ook vreeslik modern!  Mooi uitsig. Dankie vir jou reelings.
 

 


Vacation Trip Sophy & Tsepo Moumakoe - Egypt Trafalgar Tour - 29 December 2007

I am speechless we had a fantaboulous time, Trafalgar was great they were very professional took care of us to the last minute. Thanks for your advice about booking the extra night. You were right Egypt is something man ,to sum it up It was an experience and a half. Will definitely use your services again. Egyptian Experience: 29 December 2007 – 06 January 2008

It was an awesome experience. Everything was well organised. The hotels we stayed in were perfect and the food was out of this world.

 The ultimate for us were the Pyramids and the Nile Cruise. We had the most wonderful tour guide. He was very professional and courteous. He gave us a true Egyptian Experience. Thanks Mirinda for the tips and insight info about Egypt.

Thanks to Mirinda Carstens from Postcard Moments for organising the trip for us.
 


Naas  & Marlene Du Toit - Le Cannonier Mauritius - 17 Desember 2007

Lui-lekker dae langs die strand, snorkel, “catamaran cruises” en quid bike toere.
Na al die stress van die troureëlings en die amper hartstilstande oor die blomme en drapering, was dit lekker om net te gaan relax in Mauritius.

 Vandat ons opgestuig het in Johannesburg tot ons weer op eie bodem was, was ‘n droomvakansie.
Baie dankie aan Mirinda – jou keuse op die hotel was perfek. Die Le Cannonier Hotel kan definitief aanbeveel word, dit is ‘n pragtige, stil hotel. En die hot stone massering is ‘n definitiewe moet!!!!!
 


Mnr & Mev Carstens - Mapenzi Beach Club Zanzibar - 15 Desember 2007

Dankie vir `n wonderlike vakansie in Zanzibar en al jou reelings. Die dagtoer Jozani toe was `n hoogtepunt, Mapenzi Beach Club was fantasties en die kos uit die boonste rakke.
Dankie vir al jou hulp met die Visas en al die raad. Ons toer sommer binnekort weer saam met jou!
 


Ward and Kranti Milliard - Cape Town - 4-10 December 2007

We really enjoyed the Portswood. The staff was very courteous and very helpful to our needs. The food was fine and service good. Next time I would go for twin beds as the room was small but adequate.

All in all we felt well taken care of and they were nice enough to let us keep our room until 4pm the day we left. I liked the location and we would definitely stay there again. I Really rate them well on customer relations. They made us feel very much at home.

We had a wonderful time in Cape Town. We met so many fine people doing great work. We managed via a friend to get bookings to Robin Island. We also got into the townships and all around the area with Dawie the man who set up the Desmond Tutu lunch. Expect to see us down there again.
all the best. Thanks for you help in getting us settled.
Best wishes,
Ward
 


Jacques & Tanya Nel- Le Cannonier  - 17- 25 November 2007

We didn’t have an exact idea of where we wanted to go on our honeymoon. We contacted Mirinda and she sent us numerous quotes and also very honest advice. We appreciated that she wasn’t just trying to make a sale on the most expensive package but wanted to make sure we booked a holiday that fit our budget and was exactly what we were looking for. I can honestly say that she catered to our needs perfectly. We didn’t have to worry about a thing from the moment we stepped on the plane to the moment we got back. Thank you, and we can definitely recommend Postcard Moments for the perfect honeymoon!
 


Faye and Warren Matthee- Kuredu Maldives - 5-14 November 2007

Just a little note to say thanks so much for arranging our honeymoon to the Maldives for us - it was absolutely fantastic! Kuredu island was like something out of a story book, we loved every moment.

We want to go back!!  Apart from the many hours of relaxing that we did sipping cocktails and watching the sunsets, we also did some amazing snorkeling, swam with wild turtles  out in the beautiful azure ocean and saw the MOST AMAZING coloured fish, just stunning!

Thanks again for arranging everything for us, it was a very special trip that will live in our hearts and memories forever x

Love and best wishes,
Warren and Faye
 


Phoenix Dance Studio - 2-5 November 2007 (28 pax)

Thank-you to Postcard Moments for all the assistance with our dance tour to Cape Town November 2007!
We look forward to working with you in the future!
Candace Kentridge- Ph
oenix Dance Productions

 


Group Conference - Club Makokolo- Malawi- Smith Medial Group- September 2007

Mirinda is always friendly, hospitable, professional & goes the extra mile.
I shall endeavour to continue working with her & Postcard Moments as her knowledge and efficiency is phenomenal.
The conference booking to Club Makakola in Malawi on the 23 - 26 Sep 2007 was organised well & everything ran smoothly.  The clients enjoyed the venue's wholesome food, courteous staff and the beautiful lake Malawi.
Thanks Mirinda
Paulette Leong- Project Manager
Flight Centre Head Office
 


Wittebrood- Shandrani (Mauritius) - Du Bruyn en Lezanne Jonker - September 2007

Ons wil graag vir Mirinda Carstens van Postcard Moments bedank vir ons ongelooflike wittebrood.

 Dit is werklik 'n vakansie wat ons nooit sal vergeet nie. Vandat ons geland het in Mauritius was alles perfek. Ons het geweet presies waarheen om te gaan en almal was baie behulpsaam.  Die hotel is asemrowend en jy voel sommer dadelik tuis as jy verwelkom word met 'n cocktail.
Die kamers is stunning en baie goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Die strande en swembaddens is prentjie mooi, en met 'n cocktail in die hand kan jy niks anders as om dit te geniet nie. Die serenity pakket, wat alles insluit, is verseker die moeite werd.  'n Mens weet later nie meer wat om te eet of te drink nie, want daar is soveel keuses.  'n Mens het omtrent nie kontant nodig nie. Die personeel by die hotel is ongelooflik vriendelik en noem jou sommer later op jou naam.  Ons het selfs vir 'n paar van hulle Afrikaans geleer.  Daar was elke aand 'live entertainment' en niks verhoed jou om 'n paar draaie op die "dansbaan" te maak nie.

Die spa is 'n wenner, veral die nek en rug massage.  Vir die wat hou van watersport, dis net die plek vir jou.  Van snorkel, kayak, seil,  tot waterski en tube ry. Ons sal verseker dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n onvergeetlike wittebrood wil hê of vir enige gesin wat 'n week op 'n eksotiese eiland wil spandeer.

Weereens dankie aan postcard moments vir al ons reelings.  Alles is perfek gedoen.
 


Wegbreek - Parys - Mr en Mev Roux - September 2007

`n Vriendin het my aanbeveel om Postcard Moments te kontak  met die reelings van ons Parys wegbreek nadat sy onverbeterlike diens ontvang het van Mirinda Carstens.  Sy was van die eerste oproep tot die laaste vaarwel ongelooflik hulpvaardig, en het my altyd laat voel dat ons baie spesiale aandag kry.  Die trippie het vlot verloop, en alles van die toer deur Parys se strate tot die Seine bootrit en natuurlik Moulin Rouge was onverbeeterlik.  Ons wil uit ons harte dankie se vir Mirinda en haar span dat hulle Parys vir ons onvergeetlik gemaak het, en die hoofpyn uit vakansie reelings gehaal het.

Goeie werk en uitstekende diens!

 


Self Drive Holiday to Club Makokolo and Cardosa Hotel - McDonalds and Van Niekerks - August 2007

Mirinda Carstens from Postcard Moments arranged our accommodation in August 2007 at Club Makokola on Lake Malawi and the Cardoso Hotel in Maputo. 

Club Makokola could quite easily have been a venue on a tropical island with white beaches, palm trees and 'n pristine swimming pool. 

The cuisine as well as the service were superb.

Having travelled a long day we arrived at the Cardoso Hotel exhausted only to find a luxurious room awaiting us with friendly and efficient service.
I would strongly recommend Postcard Moments to assist you with your travel arrangements.
Marietjie Mc Donald and Eddie Mc Donald



Honeymoon - Kani - Hannes Reyneke - June 2007

Dit was presies wat ons nodig gehad het! Die eilande is uitstekend en jou besigheid se naam absoluut gepas! Die uitdrukking op my vrou se gesig toe ons land, kan boekdele spreek. KANI was onverbeterlik!! Van die kos, drankies, cocktails … die lys hou aan en aaaaaan. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Die feit dat alles ingesluit was gee mens ‘n heerlike gemoedsrus en help natuurlik om die ekstra vetjies aan te sit vir die winter in SA. Die weer was perfek, selfs geduik en ge’spa’!

Ons sal graag in persoon wil dankie sê! Onoortreflik!!

Honeymoon - Malta - Sarel Holtzhausen - June 2007

I was looking for an out of the ordinary Honeymoon experience and Mirinda put together a Malta package for me. It was all I was looking for and more. The islands were beautiful, with enough sights and restaurants to keep us busy for longer than we had time.

The travel and accommodation arrangements were all in place and run like clockwork.

 All we had to worry about was enjoying our honeymoon.

The package was structured so we could see all of the islands in the two weeks available; it even included a sunset cruise which was definitely one of the highlights.

The trip exceeded all our expectations and left us with memories, photos and stories to last a lifetime. Thank you!
 


Wittebrood - Le Coco Beach
- Hans Greyling April 2007

Ek wil jou net graag baie bedank, vir al jou hulp met ons "Honeymoon" reelings.
Alles was perfek, en ons was regtig baie beindruk met die fasiliteite by "Le Coco Beach". Van die oomblik wat ons geland het, was alles gereel en het ons presies geweet wat om te doen, en waarheen om te gaan. Dit was regtig 'n belewenis om vir 10 dae net terug te sit, en so veel coctails as moontlik te drink!
Jy het ons regtig baie gehelp, veral toe ek my reelings 'n week voor die tyd verander het.

Dankie dat jy gehelp het om ons "honeymoon" so spesiaal te maak, en dat deur al die laaste trou reelings, ek nie vir 'n oomblik bekommerd was oor die reelings nie. Dit was 'n groot verligting om te weet dat jy presies geweet het wat ek wou he, en dat jy dit so kon reel.
 

Honeymoon - Garden Route - Christa Dowd- February 2007

Mirinda Carstens from Postcard Moments planned our Garden Route honeymoon for us and it was an absolute success. The accommodation she chose was ideal and all our arrangements ran smoothly. This further included our airline tickets, our rental car and activities as well. Mirinda took out any hassle we might have encountered and made it an experience to remember. Thank you Mirinda!

 


Group Tour - Peru and Bariloche - Machel Streicher- Travel @ The Willows January  2007

We have made a group booking to South America with Mirinda in December/January 2007. She was very knowledgeable regarding the countries visited and could give us a lot of very useful travel advice. The clients were very impressed with the standard of accommodation and other travel arrangements and the efficiency with which the booking was carried out.

Postcard Moments is truly a "one stop travel shop" where we could book everything from accommodation, transfers, day tours, busses , rail and flights. Mirinda - thank you for all the trouble you went to  make this booking run smoothly , and I will definitely recommend you for your knowledge and efficiency.


 

 Site map
travel booking | travel to chelsea | comments | contact | travel to egypt | egypt group travel | travel to greece | group travel | honeymoon travel packages | home | ludwig | travel to peru | travel quote | travel to russia | set departure | travel to turkey | links